Songtexte.com Drucklogo

Was Songtext
von Bok van Blerk

Was Songtext

Toe ons nog jong was
Toe ons nog in staat was
Gedagtes nog dronk was
Ons huur altyd laat was

Toe vensters nog oop was
Jou hemp nog ń small was
Jou kar nog net loop was
Die damme nog vol was

En lag nog ń kuur was
Die vlag nog ń trots was
En kos nog nie duur was
Jou oupa jou rots was

Die paaie nog grond was
Jou brief nog in ink was
Jou lyf nog gesond was
Die toekoms nog blink was


Hier is jy nou,
Hier is jy nou waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Hiers ons nou

Toe ons nog bly was
Verjaarsdae ń ding was
Toe sy aan jou sy was
En trou meer as ring was

Toe rugby ń sport was
En waardes ń eer was
Geboue nog kort was
En daar nog geleer was

Toe foute nog skaars was
Die pad na gedenk was
Ń hou nog geraas was
Ons minder geskenk was

Toe omgee geprys was
En dankie gese was
Toe jy nog okay was
Jou hoop nie verle was


Hier is jy nou,
Hier is jy nou waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Hiers ons nou

Hier is jy nou waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees
Hiers ons nou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Was« gefällt bisher niemandem.